
Lede van die Sasol Rolbalklub het op 15 en 16 Maart die balle laat rol in die beginner enkels rolbal kompetisie op hul tuisveld.
Noel de Villiers was die wenner onder die mans terwyl Dave Boardman tweede geëindig het en Kobus Dreyer derde.
Erika Ferreira was eerste onder die vroue terwyl Celia Reyneke tweede geëindig het en Laurika Lee derde.
LEES OOK: Cullinan Rugbyklub skop liga op hoë noot af
LEES OOK: Phoenix klop Heidelberg in vriendskaplike wedstryd
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.